Stippellyn (Afrikaans Edition)
Erika Murray-Theron [Murray-Theron, Erika]قیمت نهایی
۴۹٬۰۰۰ تومان
نسخه اصلی و اورجینال
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
مشخصات کتاب
- سال انتشار
- ۲۰۱۴
- فرمت
- EPUB
- زبان
- af
- حجم فایل
- ۲۰۴٫۸ کیلوبایت
دربارهٔ کتاب
Sy het gedink dit was verby; ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, ’n lang, benerige man met ’n effens ongekoördineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ʼn yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly.Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is.Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewensweë dat Stippellyn die gewaarwording bring van ’n ontdekking van die lewe self. Sy het gedink dit was verby; ’n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, ’n lang, benerige man met ’n effens ongekoördineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in ʼn yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly. Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is. Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewensweë dat Stippellyn die gewaarwording bring van ’n ontdekking van die lewe self. Sy het gedink dit was verby; 'n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop: 'n lang, benerige man met 'n effens ongeko-ordineerde manier van beweeg. Lana raak oombliklik naar en lighoofdig van die skrik. Dit is asof sy in 'n yskoue stilte inplons, tuimel deur die afsondering en bo-aardse stilte van water, en vir altyd net daar wil bly. Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skokeffek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is. Erika Murray-Theron stuur haar karakters met soveel intelligensie en subtiliteit op hul lewenswe dat Stippellyn die gewaarwording bring van 'n ontdekking van die lewe self.
کتابهای مشابه
Glipstroom (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vlug (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sink (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bloedspoor (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Snoeiskêr (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Nemesis (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Doodskoot (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vuilspel (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Woudfontein (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Verweerskrif (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Grensgeval (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sigeunerman (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۹٬۰۰۰ تومان
