Ou bloed (Afrikaans Edition)
Peet Venter [Venter, Peet]قیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۰٪ تخفیف
- تخفیف زماندار−۵٬۰۰۰ تومان
۵٬۰۰۰ تومان صرفهجویی نسبت به قیمت اصلی
نسخه اصلی و اورجینال
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
مشخصات کتاب
- نویسنده
- Peet Venter [Venter, Peet]
- ناشر
- LAPA Publishers
- سال انتشار
- ۲۰۱۳
- فرمت
- زبان
- af
- حجم فایل
- ۸۱۹٫۲ کیلوبایت
- شابک
- 9780799361292، 9780799368499، 9780799368550، 9780799368611، 0799361291، 0799368490، 0799368555، 079936861X
دربارهٔ کتاب
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in ’n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom – onder andere deur korrupsie in die polisiemag.Maar Krige het in sy soektog ’n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos ’n geheimsinnige figuur vir hom gesê het die aand toe sy pa vermoor is.Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wêreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is ’n vrou, een wat al ’n pad saam met Krige geloop het.Ou bloed volg Venter se vorige roman, Dieper as die bloed, op. Thys Krige is terug. Ou bloed, die vorige roman waarin Thys skurke gejag het, was in 2013-boekjaar 12 keer op Nielsen se topverkoperlys. Di keer sprei Krige sy vlerke oor die landsgrense heen. In Waar boosheid broei aanvaar hy n opdrag om die aanhouding van n joernalis, Henk Human, wat intussen vrygelaat is, in Zimbabwe te ondersoek. Krige kom op n video af wat Henk Human gemaak het van n menseslagting waarby Suid-Afrikaners betrokke was en volg die spoor terug na Suid-Afrika toe. Wanneer Human weer verdwyn, besluit Krige om met Misdaadintelligensie saam te werk. Krige is ook bekommerd oor die reeks artikels wat Robyn Arendse oor kindersmokkelary skryf en waarsku haar dat haar veiligheid in gedrang mag wees. Dit plaas n stremming op hul verhouding. Skielik word sy uit ander oorde gedreig om op te hou skryf aan di artikels. n Twitter-kennis van Robyn, Hugo Mentz, bied sy ondersteuning aan met haar artikels, asook om haar beskerming te bied. Sy gaan saam met hom na sy plaas in die Waterberg. Krige begin n organisasie oopkrap wat betrokke was by die slagting in Zimbabwe en by Human se ontvoering en aanhouding. Robyn kom onder die invloed van Mentz se dinamiese persoonlikheid en raak intiem met hom. Sy besef eers dat sy eintlik in n lokval gelei is, toe sy Human in n sel op die plaas sien. Sy stuur n noodroep per e-pos vir Krige. Hy volg die spoor, en in die skietgeveg wat volg, word Robyn raakgeskiet. Die reeks: Waar boosheid broei is deel van n trilogie waarvan Dieper as die bloed en Ou Bloed die eerste twee boeke was. Met die verskyning van Peet Venter se vorige roman, berig LitNet: Ou Bloed val binne die Amerikaanse tradisie van misdaadromans, waar die pas vinniger, en daar meer grudade, bloed en derms is. Venter skep n donker wreld van dwelms, pedofilie en kinderhandel. Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Ou bloed. Dit is trouens hoekom hy by die polisiemag aangesluit het. Keer op keer bevind hy hom in n doodloopstraat. En telkens word sy soektog gedwarsboom onder andere deur korrupsie in die polisiemag. Maar Krige het in sy soektog n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Wat Krige ook nie weet nie, is dat die bloed inderdaad dieper loop, soos n geheimsinnige figuur vir hom ges het die aand toe sy pa vermoor is. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wreld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is n vrou, een wat al n pad saam met Krige geloop het. Ou bloed volg Venter se vorige roman, Dieper as die bloed, op. Die derde spanningsroman in die Thys Krige-reeks, waarmee Venter naam gemaak het. Krige se speurinstink lei hom hierdie keer na Zimbabwe, waar 'n joernalis iets aanskou het wat hom sy lewe kan kos.
کتابهای مشابه
Ou bloed (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Wynie: My bloed is blou (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie (Eerste liefde) (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Glipstroom (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vlug (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sink (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bloedspoor (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Snoeiskêr (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Nemesis (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Doodskoot (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vuilspel (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Woudfontein (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان
